True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe
Die Springs haarkapper wat jong meisies na verderf gelok het artwork

Die Springs haarkapper wat jong meisies na verderf gelok het

True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe
27:15
Play episode

Show notes

Agtste Straat in Springs aan die Oos-Rand het in 2017 soos baie ander besige strate regoor Suid-Afrika gelyk - met 'n prokureursfirma, 'n skoonmaakbesigheid, snoepies en ook 'n mans haarkapper af in die straat. Agter die helder verf op die haarkapper se muur het 'n donker boosheid egter geskuil, wat in 2017 aan die lig gekom het. Die soektog na 'n vermiste jong meisie en 'n polisieklopjag sou die waarheid oor 'n gruwelike menshandel netwerk oopvlek. Webpage · Find more from JacPod

More from this show

More
  1. Shaun Oosthuizen se meester misdaadplan teen bejaarde vroue

    Ouetehuise en aftree oorde in Gauteng en Mpumalanga was tussen 2015 en 2018 die teikens van gru moorde. Bejaarde vroue wat alleen gebly het, is aangeval, verwurg en beroof in ’n re…

    33:42
  2. André Klynsmith se aftreeplanne eindig in sy tragiese moord

    André Klynsmith se hunkering na ’n droom aftrede saam met sy vrou het in sy tragiese moord geëindig, met ’n verstommende kinkel oor die ware moordenaar. Hy het in 2016 afgetree met…

    36:53
  3. Die berugte Station Strangler reeks moordenaar

    Suid-Afrika het in 1994 geleef onder ’n reënboog van vreugde met die aanvang van demokrasie en die gevoel van vryheid. In die Mitchells Plein gebied van die Wes-Kaap was ouers egte…

    51:49
  4. Die Ponzi-slenter van Craig Warriner

    Die BHI Trust het in 2023 soos ’n huis van kaarte inmekaar getuimel en ’n Ponzi-skema aan die lig gebring waarin meeste van die beleggers alles verloor het. Craig Warriner is eens…

    35:49
  5. Die Matjane-gesinsmoorde en die hofsaak oor die impak van alledaagse pynpille

    Dit was 'n middag in April 2015 toe 'n verhaal oor kindermoorde ontvou het, soos wat nog nooit vantevore in Suid-Afrikaanse howe gesien is nie. Rehithile Matjane het aangevoer da…

    56:27
  6. Die Moord op Ria Womarans in Botswana

    Tienie en Ria Wolmarans het in die 1990s besluit om Botswana toe te trek na die Phakalane buurt in die hoofstad Gaberone, wat hulle gehoor het veiliger was as in Suid-Afrika. Daar…

    56:41
Now Playing
Die Springs haarkapper wat jong meisies na verderf gelok het — True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe | Josplay Music